Kearsney Tennistoernooi. Hoërskool Grey Kollege van Bloemfontein se tennisspan het die derde plek verower tydens die Kearsney tennistoernooi.
Die uitslae is as volg:
- Grey vs Affies 8-1
- Grey vs Kearsney 9-0
- Grey vs Pretoria Boys High 9-0
- Grey vs Westville 4-5
- Grey vs Affies (semi’s) Affies 6-0
Cornel Liebenberg van Grey Kollege is aangewys as die beste nommer 1 in die toernooi en Ben Scholtz deel die beste nommer 5.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://greycollegesecondary.com/
Foto’s: Marnus van Wyk