)

Inter Africa Tennis – Primêre Skool Jordania O.11’s presteer

Inter Africa Tennis. Primêre Skool Jordania van Bethlehem se O.11 seuns en dogters tennisspanne het aan die Inter Africa Tennis toernooi deelgeneem. Die toernooi is by Sun City aangebied.

Spesiale gelukwensing aan die O.11A dogterspan. Die span het tweede in die A-afdeling geëindig. Die spanlede is Suné Spershott, Lize Joubert, Lené Labuchagne en Isabel van Deventer. Primêre Meisieskool Oranje van Bloemfontein se span het eerste geëindig.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.jordaniaprimer.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal