)

Debat – Hoërskool Punt debatteer hul harte uit

DEBAT – Die Suid Kaap uitdunne van die senior- en juniordebat het op 8 April by Hoërskool Langenhoven in Riversdal plaasgevind. Stefani Muller en Daniella Duvenhage het aan die seniordebat deelgeneem.

Die leerders wat in die junior debat deelgeneem het was Twané Herbst, Reece Meyer en Zarah Herselman. Nog leerders wat in die junior debat deelgeneem het was Quré Roets, Dané Lubbe en Liané Pretorius.

Al drie die spanne het hulself baie goed van hul taak gekwyt. Ten spyte van die senuwees was hulle almal kalm en reg om hul harte uit te debatteer vir Hoërskool Punt.

Uitslae sal later bekend gemaak word.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.pointhighschool.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal