)

Skiet – Uppies skuts suksesvol in skiet kompetisie

Skiet – Hoërskool Upington het ‘n baie suksesvolle Liga 2 skiet kompetisie op 8 en 9 April aangebied.

Janko Botma behaal twee silwer medaljes in die o/21 Sportergeweer se drie-posisie (525) en in 10m staan (346).  Algeheel kry hy ‘n tweede posisie.  Durin Smith behaal twee brons medalje vir die derde plek in o/16 Sportergeweer se 3-posisie en 10m staan.

Martin Kotzé kry ‘n goue medalje in die o/21 Veergeweer se 10m staan (316).  Algeheel kry hy ‘n tweede posisie.  Rique Slabbert kry ‘n derde plek (brons medalje) in die o/21 Veergeweer se 3-posisie (457) en ‘n vierde plek in die staan (279).

Johan Serfontein kry goue medaljes in die o/14 Veergeweer se drie-posisie (433) en in die 10m staan (269).  Algeheel kry hy die eerste plek.

Baie geluk aan die skuts en baie dankie aan hulle ouers vir hulp en ondersteuning.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

http://www.uppies.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal