Atletiek – Carla Britz is ‘n leerder van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem. Sy is verkies tot die COSSASA nasionale atletiek oefengroep vir die 800m en 1500m.
Hierdie span gaan gedurend Mei teen ander Afrika lande deelneem.
Truidjies is baie trots op hierdie uitsonderlike prestasie van Carla.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
#truidietrots#proudtobeatruidjie
Foto verskaf
Become a Sponsor








