)

Affie-gholftoernooi – Hoërskool Outeniqua 1ste op dag een

Affie-gholftoernooi. Hoërskool Outeniqua van George is baie trots op die Kwagga gholfspan. Die span neem huidiglik aan die Affie-gholftoernooi deel.

Dag 1 is op die Centurion Buiteklub baan gespeel en die Kwagga span het eerste geëindig. Blake Botes van die Kwagga span behaal die beste baansyfer vir die dag met ‘n 69.

Ons sien met groot afwagting uit hoe die span in die volgende 3 dae gaan presteer. Hou so aan!

#kwaggagolf#kwaggaguts#kwaggasport

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.outeniqua.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal