)

Interprovinsiale Tennistoernooi – Hoërskool Outeniqua presteer

Interprovinsiale Tennistoernooi. Gedurende die naweek van 18 tot 22 Maart, het vyf van Hoërskool Outeniqua in George se leerders Eden by die Interprovinsiale Tennistoernooi (IPT) in Pretoria verteenwoordig.

Hierdie O/19 span het met baie uitdagings hulle goed van hulle taak gekwyt. Met twee WP spelers wat uitgehelp het, graad 8 en 9 leerders wat opgetrek is om O/19 te speel. Verder het die span mekaar glad nie goed geken het nie. Ongeag die struikelblokke het hulle nogtans agtste geëindig.

Die toernooi het uit 16 spanne bestaan. Om ‘n agtste plek te behaal was baie goed. Die span het uit 12 leerders bestaan waarvan 5 Hoërskool Outeniqua leerders is.

Die 5 Kwaggas was Shané Buitendag by die dogters en Ivan Koen, Willem Breytenbach, Kyle Baker en Darren Muller by die seuns.

Baie geluk aan hierdie leerders

#kwaggatennis#kwaggasport#kwaggatrots

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.outeniqua.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal