Vrystaat Atletiekkampioenskappe. Rileigh Rooiland van Primêre Skool Jordania in Bethlehem, het tydens die Vrystaat Atletiekkampioenskappe ‘n skitterende prestasie behaal. Hy die Vrystaat rekord vir die 100m seuns o/11 verbeter! Rileigh se tyd was 13.39!
Die Jorries is supertrots op jou, Rileigh!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.jordaniaprimer.co.za/
Foto verskaf