)

O.13 Krieket – Laerskool Stulting vs Laerskool Jeffreysbaai

O.13 Krieket. Laerskool Stulting van Humansdorp het onlangs ‘n wonderlike wen behaal met hul krieket-wedstryd teen Laerskool Jeffreysbaai.

Stulting het die loot gewen en besluit om eerste te kolf. Stulting teken 124 lopies aan in hul toegelate kolfbeurte. Estian van Staden was ’n uitblinker met die kolf. Hy het O.13 Krieket – Laerskool Stulting vs Laerskool Jeffreysbaai Laerskool Jeffreysbaai word uitgeboul vir 47 lopies.

Adom Malgas het nie op hom laat wag nie. Hy neem 4 paaltjies en staan slegs 6 lopies af!

Stulting is baie trots op hul O/13 krieketspan!

Foto links: die man met die kolf, Estian van Staden regs: die man met die bal, Adom Malgas

Baie geluk, manne!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.stulting.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal