)

Voortrekkers – Hoërskool Trio leerder presteer

Voortrekkers – Leané Labuschagne is ‘n leerder van Hoërskool Trio in Kroonstad. Sy is in Graad 11 en ‘n lid van die Voortrekkers.

‘n Groot eer het Leané te beurt geval. Sy is verkies om op die Vrystaat se Gebiedsjeugraad te dien. Die doel van die Gebiedsjeugraad is:

  • Om die skakel te wees tussen die jeuglede van die betrokke gebied en die gebiedsbestuur.
  • Op te tree as die spreekbuis van die gebied se jeuglede .
  • Aktiwiteite te beplan en te organiseer in samewerling met die gebiedskomitee Verkennersake.
  • Effektief te kommunikeer met die kommandojeugleiers en inligting deur te gee.
  • Deel te neem aan besluite wat tot voordeel van die gebied en Voortrekkers is.

Baie geluk Leané.

Trio is baie trots op jou!!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.triohs.co.za/

Foto voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal