)

Witteberg bemarkingshoof – Hoërskool Witteberg verwelkom Gustav terug

Witteberg bemarkingshoof. Dit is vir Hoërskool Witteberg, Bethlehem, ‘n groot dankbaarheid en trots om mnr Gustav Dreyer terug te verwelkom. Hy is weer Witteberg se bemarkingshoof vanaf Hoërskool Wonderboom in Pretoria. Sy passie vir Witteberg sowel as sy kundigheid op die terrein van bemarking is van geweldige waarde.

Sy kennis van die Bethlehem-omgewing en die plattelandse onderrig-omgewing, sowel as sy kundigheid op die vlak van skeppende werk het dit moeilik gemaak om hom te vervang. Daarom laat sy terugkeer Witteberg vol vreugde. “As oudskolier en kollega, keer hy terug na sy wortels toe en is ons seker dat sy suksesverhaal net langer gaan raak.”

“Ons is opgewonde om ook te sien watter gedugte span hy en mev. Corne Loubser, die skool se borge- en werwingsbeampte, gaan vorm. Mnr Dreyer is reeds vanaf 7 Maart by Witteberg en is welbekend onder die gemeenskap.”

“Mnr. Dreyer, baie dankie vir u vertroue in die skool en jou bereidheid om weer ons leerders en gemeenskap te kom dien. Mag jou tyd hier op ons jeugland jou weereens herinner aan die voorreg om in Sy skadu’s te mag loop.” Mnr Oosthuizen.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://witteberghs.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal