)

Erries Landsdiens – Hoërskool Ermelo Landsdieners aan’t woel en wikkel

Erries Landsdiens. Hoërskool Ermelo se Landsdiensklub het vanjaar reeds drie byeenkomste gehad. Die Errie-Landsdieners het getoon dat hulle beslis slaggereed is vir die jaar wat voorlê! 

Die Erries landsdiens se eerste byeenkoms op 2 Februarie gehou. Daar is ‘n skattejag gehou met vier belangrike punte. 1. Liefde vir God (Bybelvasvra). 2. Liefde vir jou medemens (speletjies). 3. Liefde vir die natuur (identifisering van plantspesies). 4. Liefde vir arbeid (fisiese oefeninge). 

Die leerders is in vier spanne ingedeel. Hulle moes met behulp van leidrade elke tien minute roteer na die volgende punt.

Die tweede byeenkoms het in die vorm van ‘n kenmekaar geskied. Administratiewe reëlings is daarna deurgegee. Dit sluit in registrasie, Landsdiens se gedragskode, hoërskooltoekennings asook kampreëlings. 

Tydens die derde ontmoeting het mej Carina Verster die Erries geleer hoe om tamatie-, koljander- en basiliesade in bioafbreekbare houers (bv. eierhouers) te plant.  Die Landsdieners is ook wysgemaak oor wat die begrippe hergebruik, herwinning en vermindering behels. Dit is m.b.t. omgewingsbewustheid en –bewaring.

The school is clearly excited about the rapid growth of their newly found Land Service club! Land Service takes place on Wednesday afternoons from 15h-16h. Learners who are interested in Land Service need to pay an annual membership fee of R150 (camps excluded). Miss Lizanne Dippenaar, Zara Büchling, Carina Verster and mr Ruben Fouché run the EHS Land Service Club.

Foto’s verskaf

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.erries.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal