Boogskiet. Gouties se Chevahn Haasbroek en Karmia Voster het mooi presteer tydens die boodskietkompetisie van 19 Februarie.
Die uitslae was as volg:
Chevahn Haasbroek:
- 1ste by meisies 0/15
- •2de onder almal wat geskiet het in die laerskool, hoërskool en AGG’SKarmia Voster
- 282 uit 300 geskiet
Karmia Voster:
- 2de by meisies 0/15
- 3de in die hoërskool (meisies en seuns)
- 280 uit 300 geskiet
Baie geluk, Chevahn en Karmia. Gouties is trots op julle.
Foto verskaf
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za