)

Multigreen Atletiek Byeenkoms – Hoërskool Goudveld skitter

Multigreen Atletiek Byeenkoms. Gouties is baie trots op hul atlete se prestasies tydens die Multigreen Atletiek Byeenkoms. Die byeenkoms is aangebied deur Hoërskool Wilgerivier van Frankfort.

Gouties se atlete het die volgende prestasies behaal tydens die Multigreen Atletiek Byeenkoms:

Goue medaljes is verower deur:

  • Ryan Lemmer – Gewigstoot
  • Tyla Wasmüth – Diskus + rekord
  • Mariska Muller – Gewigstoot
  • Sarah-Lee Claase – Spiesgooi
  • Elandre Venter – Verspring

Silwer medaljes:

  • GJ Wessels – Verspring
  • Ané Lemmer – Gewigstoot
  • Mariska Muller – Diskusgooi
  • Tuané Radyn – 400m Hekkies en 400m
  • Ilke de Klerk – Gewigstoot
  • Anika Reinders – Spiesgooi
  • Ryan Lemmer – Diskus

Brons medaljes:

  • Keagan Frankenfeldt- Gewigstoot
  • Adriaan Venter – Hoogspring
  • Wilbrie vanZyl – 400m hekkies
  • Ané Lemmer – Diskus
  • Ilke de Klerk – Diskus
  • Marida Scheepers – 400m
  • Tyla Wasmüth – Gewigstoot

Spesiale toekennings:

  • Tyla Wasmüth wen die trofee vir die beste prestasie deur n dogter behaal op die byeenkoms met tabel punt van 996. Baie geluk Tyla ons is baie trots op jou.
  • Gouties dogters span eindig algeheel 2de in die dogters afdeling.
  • Gouties gemengde span eindig algeheel 3de op die byeenkoms.

Foto verskaf

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://goudveldhs.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal is ongelooflik trots op Anè Joubert. Sy het onlangs haar merk gemaak by die D.T.M.A Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap. Anè het nie net provinsiale kleure…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal