)

Inter Primêr Gala – Primêre Meisieskool Oranje presteer

Inter Primêr Gala. Primêre Meisieskool Oranje, Bloemfontein, het vandag deelgeneem aan die Inter Primêr Gala. Die volgende prestasies is behaal:

  • Lize-Marié Kruger behaal ‘n 1ste plek in die 200m borsslag, 2de plek in die 50m borsslag en 3de plek in die 200m IM vir dogters o.13
  • Caileigh de Beer behaal ‘n 1ste plek in die 50m borsslag en ‘n 2de plek in die 200m IM vir dogters o.13
  • Anri van der Westhuizen behaal ‘n 2de plek in die 100m vryslag en 50m rugslag vir dogters o.13
  • Carlaine van Rensburg behaal ‘n 3de plek in die 100m vryslag en 50m rugslag vir dogters o.12
  • Emma Pretorius behaal ‘n 1ste plek in die 50m rugslag vir dogters o.12
  • Anje Volschenk behaal ‘n 3de plek in die 100m vlinderslag vir dogters o.12
  • Ella van Viegen behaal ‘n 2de plek in die 50m rugslag vir dogters o.10
  • Jeanine Goosen behaal ‘n 3de plek in die 50m rugslag vir dogters o.9

Baie geluk aan al die eendjies!

Vlnr: Lize-Marié Kruger, Caileigh de Beer, Anri van der Westhuizen, Carlaine van Rensburg
Vlnr: Emma Pretorius, Anje Volschenk, Ella van Viegen, Jeanine Goosen

Foto’s verskaf

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjeprimer.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal