Graanveld Atletiekbyeenkoms. Baie geluk aan Hoërskool Wittebetg se atlete wat tydens die jaarlikse Graanveld atletiekbyeenkoms puik presteer het. Die dag het gesorg vir opwindende atletiek met puik prestasies. Hoëskool Witteberg se atlete spog met 12 nuwe rekords wat verbeter is.
Baie geluk aan die atlete. Baie sterkte ook vir die laatse voorbereiding vir die komende naweek se Oos-Vrystaat byeenkoms.

2de ry. Anuschka Janse van Rensburg, Kaylin Le Roux, Marine Du Plooy, Anke Eigenhuis, Amy Kotze, Ane Beneke, Laura Shepherd, Sune Hills (Hierdie leerders het 1ste plekke behaal).

2de ry. Johan Vorster, Junior Khalane, Jurie Wessels, Valiant Mofokeng, Bradley Saptau, Samukele Willemse, Lekahoe Malinga, Kobus Labuschagne, Wian van der Merwe, Isak Brits
3de Ry. Malik Howard, Wilbre Klaasse, Thabo Motheke, Ernst Mienie, Rashied Niane, Gerhard Bossert, JP Cronje, Joel Rix, Curtley Smit (Hierdie leerders het 1ste plekke behaal).
Julle is ons TROTS!
Foto’s verskaf
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.witteberghs.co.za/
Become a Sponsor








