)

Visvang – Hoërskool Ermelo se hengelspan blink uit

Visvang – Hoërskool Ermelo se hengelspan die afgelope naweek aan hul eerste liga-visvangkompetisie van 2022 deelgeneem.

Erries se span behaal ‘n algehele eerste plek, tesame met ‘n individuele derde plek.

Baie geluk aan Hannu Coetzee wat individueel ‘n derde plek behaal het.

Erries het deelgeneem teen die volgende skole: Hoërskool Hoogenhout, HTS Middelburg, Hoërskool Belfast, Hoërskool Kriel, Morgenzon Landbou-Akademie en Hoërskool Ligbron.

Baie geluk aan elke individu met julle uitstekende prestasies. 

Erries is opgewonde om te sien watter groot visse julle nog in die toekoms gaan vang.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.erries.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal