)

Truida Kestell Atletiek – Truidjies presteer by Fichardtpark byeenkoms

Truida Kestell Atletiek. Laerskool Truida Kestell van Bethlehem is baie trots op hul atlete se puik prestasies by Primêre Skool Fichardtpark se Prestige Atletiek byeenkoms. By hierdie byeenkoms het 1214 atlete van regoor die Vrystaat, Noord-Kaap en Noordwes deelgeneem.

Well done to the following Truida Kestell athletes with great individual performances:

Andries Rautenbach: beste seuns diskusatleet

Carla Britz ontvang die volgende toekennings: beste prestasie baan – dogters; beste middelafstande en stap atleet – dogters; beste atleet by die byeenkoms met die meeste punte.

Baie geluk aan Carla en Andries

#trotsetruidjies#proudtobeatruidjie

Foto verskaf

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://truidakestell.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal