Valenstynsdag. Die manne van Grey Kollege in Bloemfontein was gister op Valentynsdag vroeg reeds op pad met aflewerings na die ander skole in Bloemfontein om die meisies te verras. Dit was bussies vol en ‘n see van rooi, pienk en wit geskenke vir al die meisies in die stad!
Die Grey-manne het ook later hul geskenke vanaf hul geheime bewonderaars ontvang.

#ViveLaGrey#Grey2Gold#GreyValentynsdag2022
Foto’s verskaf
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://greycollegesecondary.com/
Become a Sponsor








