)

Moqhaka Atletiekbyeenkoms – Hoërskool Trio atlete presteer

Moqhaka Atletiekbyeenkoms. Hoërskool Trio Kroonstad se atlete het puik presteer tydens die Moqhaka Hoërskole Atletiekbyeenkoms. Dit het plaasgevind op 5 Februarie te Loubserpark.

Trio het 61 eerste plekke, 44 tweede plekke en 27 derde plekke behaal tydens die byeenkoms. Hulle behaal ook ‘n algehele eerste plek van die vyftien skole wat deelgeneem het en spog met agt uit die top tien prestasies.

Merinda Cronjé is aangewys as die toppresteerder met haar eerste en tweede posisies in Spiesgooi (eerste met 46,76m) en Gewigstoot (eerste met 13,37m) vir o/17-dogters.

Foto verskaf

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.triohs.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal