)

Matriekprestasies – Hoërskool Punt trots op Lucia Pauw

Matriekprestasies. Hoërskool Punt in Mosselbaai is voorwaar trots op hul 2021 matriekprestasies. Dan is daar ook ‘n uitskieter matrikulant, Lucia Pauw. Lucia het uitstekend in die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen gevaar.

Sy het tydens die Wes-Kaap se distrikstoekennings die hoogste vakprestasie in Afrikaans Huistaal in die Wes-Kaap verwerf. Buiten hierdie prestasie het Lucia ‘n posisie op die Top 20 akademiese presteerderslys in die Wes-Kaap behaal. Not only was Lucia Point High School’s head girl in 2021, but she was involved in numerous activities at the school.

Lucia, we wish you all the best with your studies in Data Science at Stellenbosch University! Dankie vir die voorbeeld wat jy vir alle Visse stel.

Foto verskaf

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.pointhighschool.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal