Skole-netbal – Op 3 Februarie het Hoërskool Fichardtpark die geleentheid gekry om saam met die Kovsies netbalgroep te oefen.
Dankie vir die wonderlike geleentheid! Sterkte vir die seisoen!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








