Welkom Gimnasium. Welkom Gimnasium maak met trots hul nuwe Verteenwoordigende Raad van leerders bekend. Die nuwe lede is: Luané Pienaar, Bokamoso Mokoatsi, Liandré Long (Voorsitter), Luané Louw, Kiana van Vuuren, Handré Maree, Boitshepo Boleu, Johan Naude, Heid McLaren en Skai van Wyk.
Wees Sterk daar is werk!
Foto verskaf
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://welkom-gimnasium.co.za/
Become a Sponsor








