)

Hoër Landbouskool Marlow – Begin die Marlow Groenteprojek

Hoër Landbouskool Marlow. Marlow is baie opgewonde om saam met Jami Pasque – oud ouer, Inteligro en Sakata, die Marlow Groenteprojek te begin. Die borgskap aan Hoër Landbouskool Marlow van Cradock behels gratis saad, kunsmis, gif en al die kundigheid wat nodig is.

Hierdie projek skep die geleentheid vir die skool se Wolramme om die groentebedryf te leer ken. By Marlow poog hulle om die seuns nie net teoretiese maar ook praktiese opleiding te gee vir die werklikheid van boerdery. Dankie aan almal wat die projek ondersteun.

Spesiale dank aan Jami, Henry van Marlow Boerdery en die graad 11 LBP leerders wat gister, 26 Januarie, die projek afgeskop het.

Foto’s verskaf

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://marlow.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal