)

Graad 12 klas 2021 – Hoër Meisieskool Oranje voornemende Medici

Graad 12 klas 2021. Soos die geval met die vorige 2 jaar se groepe is medies weer die gewildste keuse onder die Graad 12 klas van 2021 onder Hoër Meisieskool Oranje se toppresteerders.

Uit die 43 leerders wat met 80% of hoër geslaag het, gaan 7 medies studeer en 1 veeartsenykunde. Uit 2020 se klas was daar 10 voornemende dokters en 9 in 2019.

Studierigtings

Die ander gewildste studierigtings is rekeningkunde (5), ingenieurswese (4) en aktuariële wetenskap. Negentien leerders van die Graad 12 klas van 2021 gaan aan die Stellenbosch Universiteit studeer. Veertien gaan na Kovsies, 7 na die NWU. Drie gaan na Tuks en 1 elk na die Ikeys en ’n Kaapse Musiekakademie.

OMS se A-gemiddeldes studierigtings: Ciska Brummer (Medies), Stephanie Wessels (BCom Rekeningkunde), Marné Clase (Afrikaans, Engels en sielkunde), Carmi van Niekerk (Medies), Mia Olivier (BCom Internasionale besigheid), Chané Nel (Medies), Suzanne Streicher (Medies), Thanya Venter (Medies), Trewhella van Aswegen (BRek).

Inge van Driel (Aktuariële wetenskap) en Joané Bekker (Veeartsenykunde), Karla van der Merwe (BRek), Doré Botha (Aktuariële wetenskap), Zelmi Marx (Medies), Sebiene le Roux (Bedryfsingenieurswese), Lizka Fouché (Beeldende kunste), Anne Hagemann (BRek), Irmarie Buys (Aktuariële wetenskap), Cathrene van Heerden (Bcom Geoktrooieerde rekenmeesterskap), Kristen Fichardt (BA Drama- en Teaterstudies), Anika Horn (BCom Besigheid en finansiële analise), Aneléh de Jager (Argitektuur), Elöise Lötter (Joernalistiek), Isabelle du Preez (Forensiese wetenskap), Janine Moolman (Ingenieurswese), Miané Jacobs (Maatskaplike werk), Danielle Pienaar (Bc Verbruikerswetenskap met modekommunikasie), Karli Fröhlich (BSc, Biologie en sielkunde), Vianke Herbst (Internasionale besigheid/Industriële sielkunde), Karlize Fivaz (BSc Biologie), Anika Prinsloo (Arbeidsterapie), Danielle Theron (Maatskaplike werk), Nicole Anderson (Ingenieurswese), Enya Engelbrecht (BSc Ingenieurswetenskap), Karla Burger (BSc Biomediese wiskundige wetenskappe), Anika Robbertse (BCom Informatika), Carmen Human (Gapingsjaar), Charmaine Oosthuizen (Verpleegkunde), Carla Scholtz (BSc Sportwetenskap, daarna Fisioterapie), Ané Oosthuizen (Verbruikerswetenskap), Lanelle Hurter (LLB Regte). Annica Smith (Medies) en Magé Troskie (Musiek, klankingenieurswese).

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal