)

Matriekklas 2021 – Hoërskool Solomon Senekal matrieks skitter

Matriekklas 2021. Die Villie-matriekklas van 2021 het groot gegaan. Hulle het ‘n 100% slaagsyfer vir die vyfde agtereenvolgende jaar. Verder het dié Villies 93%-universiteitsvrystelling en 7%-diplomatoelating.

Hanlie Crous, Villies se DUX-leerder van 2021, slaag haar matriekeindeksamen met 6 onderskeidings – Afrikaans Huistaal, Engels Eerste Addisionele Taal, Wiskunde, Lewenswetenskap, Rekeningkunde en Lewensoriëntering.

 Ander onderskeidings wat behaal is, is Mart-Sophi Swart (Lewenswetenskap) en Johandré Harmse, Elzaan van den Berg en Alex Watt (almal Wiskunde Geletterdheid). 

Hanlie Crous

 “Julle maak ons só trots!”

Foto’s verskaf

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.facebook.com/salomonsenekal

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal