)

Matriekuitslae 2022 – Hoërskool Robertson matrieks presteer in eksamen

Matriekuitslae 2022Hoërskool Robertson in Robertson se matrieks het goed presteer in die eindeksamen. Hoërskool Robertson spog met die volgende matriekuitslae vir 2022. 97% slaagsyfer. 10 – A gemiddelde. 132 – A vak gemiddelde en 79% matriekvrystelling.

Hoërskool Robertson se matriekuitslae van 2022 is as volg:

Top Tien Presteerders
1. Diehan Drotschie- Dux Leerling.
Gemiddeld: 7 vakke – 94.57% Gemiddeld: 8 vakke – 93.38% Onderskeidings: 8: *Afrikaans Huistaal – 85%; *Engels eerste addisionele taal – 93%; *Wiskunde – 94%. *Lewensoriëntering – 97%; *Lewenswetenskappe – 96%; *Fisiesewetenskappe – 94%; *Rekeningkunde – 95%. 8ste vak: Inligtingstegnologie – 93%. Diehan het 8 vakke gehad met die ekstra vak wat hy geneem het.
Matriekuitslae 2022 - Hoërskool Robertson matrieks presteer in eksamen
Matriekuitslae 2022 – Hoërskool Robertson matrieks presteer in eksamen. Foto vlnr: Elmi Bruwer, Casey Marson en Michelle Burgers

2. Elmi Bruwer

  Gemiddeld: 90.86%  Onderskeidings: 7 vakke -*Afrikaans Huistaal – 93%; *Engels Huistaal – 91%; *Wiskunde – 89%; *Lewensoriëntering – 95%; *Lewenswetenskappe – 91%; *Fisiesewetenskappe – 86%;*Rekeningkunde – 91%

3. Casey Marson

Gemiddeld: 87%; Onderskeidings: 7: *Afrikaans Huistaal – 89%; *Engels Huistaal – 87%; *Wiskunde – 82%; *Lewensoriëntering – 96%; *Lewenswetenskappe – 94%; *Fisiesewetenskappe – 80; *Rekeningkunde – 81%

4. Michelle Burger

Gemiddeld: 86.86%; Onderskeidings: 6: *Afrikaans Huistaal – 85%; *Engels eerste Addisionele Taal – 90%; *Wiskunde – 84%; *Lewensoriëntering – 86%; *Lewenswetenskappe – 78%; *Geskiedenis – 96%; *Rekeningkunde – 89%

Matriekuitslae 2022 - Hoërskool Robertson matrieks presteer in eksamen
Matriekuitslae 2022 – Hoërskool Robertson matrieks presteer in eksamen. Foto: vlnr: Mia du Plessis, Anje Marais en Kara Fouché

5. Mia du Plessis

Gemiddeld: 85.86%. Onderskeidings: 7: *Afrikaans huistaal – 85%; *Engels eerste addisionele taal – 91%; *Wiskundige Geletterdheid – 91%; *Lewensoriëntering – 82%; *Besigheidstudies – 84%; *Rekeningkunde – 84%; *Rekenaartoepassingstegnologie – 84%

6. Anje Marais

8 vakke Gemiddeld: 81.00%; 7 vakke gemiddeld: 84.57%. Onderskeidings: 6: *Afrikaans Huistaal – 80%; *Engels Eerste addisionele taal – 85%; *Wiskunde – 56%; *Lewensoriëntering – 90%; *Lewenswetenskappe – 82%; *Ingenieursgrafika en ontwerp – 79%; *Rekenaartoepassingstegnologie – 84%; *Ontwerp – 96%

7. Kara Fouché

Gemiddeld: 83.71%. Onderskeidings: 4: *Afrikaans Huistaal – 79%; *Engels Huistaal – 78%; *Wiskundige Geletterdheid – 87%; *Lewensoriëntering – 87%; *Lewenswetenskappe – 82%; *Geografrie – 78%; *Geskiedenis – 95%

Matriekuitslae 2022 - Hoërskool Robertson matrieks presteer in eksamen
Matriekuitslae 2022 – Hoërskool Robertson matrieks presteer in eksamen. Foto: vlnr: Keanan Barnard, Carolus Both en Cornelius Prins

8. Keanan Barnard

Gemiddeld: 83.43%. Onderskeidings: 6: *Afrikaans Huistaal – 79%; *Engels eerste addisionele taal – 86%; *Wiskunde – 88%; *Lewensoriëntering – 84%; *Fisiesewetenskappe – 81%; *Besigheidstudies – 81%; *Rekeningkunde – 85%

9. Carolus Both

Gemiddeld: 81.71%. Onderskeidings: 4: *Afrikaans Huistaal – 77%; *Engels eerste addisionele taal – 86%; *Wiskunde – 73%; *Lewensoriëntering – 87%; Lewenswetenskappe – 85%; *Fisiesewetenskappe – 77%; *Rekeningkunde – 87%

10. Cornelius Prins

Gemiddeld: 81.57%. Onderskeidings: 3: *Afrikaans huistaal – 79%; *Engels eerste addisionele taal – 84%; *Wiskunde – 79%; *Lewensoriëntering – 90% *Lewenswetenskappe – 89%; *Fisiesewetenskappe – 75%; *Ingenieursgrafika en ontwerp – 75%

Baie geluk!!

Robbies is baie trots op julle!!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://hoërskoolrobertson.co.za/

Foto’s verskaf

             

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal