Graad Een. Schools That Rock verwelkom Zoë-Leigh Ferreira by die “groot skool”. Sy het haar skoolloopbaan vandag, 19 Januarie, by Laerskool Hendrik Louw in die Strand begin.
Geniet jou skoolloopbaan, Catherine. Mag jy baie gelukkig en suksesvol wees. Opwaarts. Upward.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za