Graad Een 2022. Schools That Rock verwelkom Catherine Ackhurst by die “groot skool”. Sy het haar skoolloopbaan op 12 Januarie, by Laerskool Pretoria-Oos begin.
Geniet jou skoolloopbaan, Catherine. Mag jy baie gelukkig en suksesvol wees. Volhard en oorwin!
Foto verskaf
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za