Graad Een 2022. Schools That Rock verwelkom Simone Venter by die “groot skool”. Sy het haar skoolloopbaan op 12 Januarie by Laerskool Muldersdrift in Krugesdorp begin.
Geniet jou skoolloopbaan by Laerskool Muldersdrift, Simone. Mag jy baie gelukkig en suksesvol wees. Doen dit nou!
Foto verskaf
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za