Graad Een 2022. Schools That Rock verwelkom Mia du Toit by die “groot skool”. Sy het haar skoolloopbaan op 12 januarie by Laerskool Muldersdrift in Krugesdorp begin.
Geniet jou skoolloopbaan by Laerskool Muldersdrift, Mia. Mag jy baie gelukkig en suksesvol wees. Doen dit nou!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto voorsien