)

2021 Sport Highlights– Verskeie hoogtepunte van Vrystaat skole

2021 Sport Highlights. Sport vorm ‘n groot deel van Schools That Rock se berigte. Die meeste van ons lesers geniet die skole sport wat ons bied. Schools That Rock kyk terug na verskeie sport hoogtepunte van Vrystaatskole gedurende 2021. Sport news play an important role at Schools That Rock. We look back at the sport highlights of the Free State schools during 2021.

Hiermee ‘n aantal van ons sport hoogtepunte 2021 van Augustus 2021. 

Hokkie

Bethlehem Voortrekker Hoërskool: Inge Mienie, Ntsopa Mokoena, Jana Coetzee, Micayla Fourie (reserwe), Marjulyn Myburgh, Amelia Lamprecht, Izaan Barnard en Kellelo Moloi is verkies tot die o/18A Noord-Vrystaat Hokkiespan.

Laerskool Truida Kestell: Leané Fourie van Laerskool Truida Kestell in Betrhlehem, is verkies tot die O.14A Noord-Vrystaat hokkiespan.

Leané Fourie from Truida kestell Primary School has been selected to play for thr U.14A Northern Free State Hockey team.

2021 Sport Highlights
Bethlehem Voortrekker Hoërskool: Wian Burger, Dudu Miya en Divan van Dijk is verkies tot die O.18A Noord-Vrystaat Hokkiespan.
2021 Sport Highlights Foto vlnr: Wian Burger, Dudu Miya en Divan van Dijk
Hoërskool Fichardtpark: Batista Bobeje van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein is verkies tot die Vrystaat 0/18A hokkiespan.
2021 Sport Highlights – Batista Bobeje

Bethlehem Voortrekker Hoërskool: Jani Faber (o/16A), Yani Greyvenstein (o/16A), Elsje Hattingh (o/16A), Elaine Letsoara (o/16A), Alyssa Roux (o/16A). Mianka van Niekerk (o/16B), Jennifer Wessels (o/16B) en Welné Pretorius (o/16B) is verkies tot die o/16 Noord-Vrystaat Hokkiespan.

2021 Sport Highlights Foto Vlnr voor sittend: Mianka van Niekerk, Jennifer Wessels. Agter: vlnr Jani Faber, Yani Greyvenstein, Elsje Hattingh

Bethlehem Voortrekker Hoërskool: Tshepo Litedu (o/16A) Shaidon Davids (o/16A), Dawid Terblanche (o/16A), Danny de Klerk (reserwe), Kehan Wohlitz (reserwe) is verkies tot die o/16 Noord-Vrystaat Hokkiespan. 

2021 Sport Highlights Foto Voor sittend: Tshepo Litedu(o/16A) Shaidon Davids(o/16A). Agter vlnr: Danny de Klerk, Dawid Terblanche(o/16A), Kehan Wohlitz
Tennis
Bethlehem Voortrekker Hoërskool: Kayla Scheepers en Anke Heyns is gekies om vir die Vrystaat Tennisspan te speel.
2021 Sport Highlights 1 – Kayla Scheepers en Anke Heyns

Bethlehem Voortrekker Hoërskool: Annika van Rooyen van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het die naweek van 21 Augustus die o/16 TSA Prokennex-toernooi  gewen.

Sport: hoogtepunte 2021
Netbal

Hoërskool Fichardtpark: Clarissa Herselman (O.18), Amy Jacobs (O.17), Karabo Nyakane (O.16), Anel Standers en Gilden Valentine (beide O 15) is ingesluit in die Vrystaat Netbalspan.

Sport: hoogtepunte 2021 – Vlnr: Clarissa Herselman, Amy Jacobs, karabo Nyakane, Anel Standers en Gilden Valentine
 Primêre Skool Naudéville: Lynn-Marie Louw en Juliette Schoeman is ingesluit in die o.13 Jaguar Netbalspan.
Sport: hoogtepunte 2021 – Lynn-Marie Louw en Juliette Schoeman
Laerskool Truida Kestell: Janke Schnetler en Lisa Rautenbach is verkies tot die O.13 “Cheetah/Jaguar Vrystaat Netbalspan wat vanaf 3 tot 6 Oktober aan die All Ages SA Netbaltoernooi deelgeneem het.
Sport: hoogtepunte 2021 – Foto: Janke Schnetler en Lisa Rautenbach

Hoërskool Sentraal: Sewentien leerders is verkies tot die Vrystaat Netbal Cheetahspanne.

o.14: Nicola van der Wath, Jenneken van der Walt, Kaylin Booysen, Elbé van der Merwe en Lucresha Nakedi.

o.17: Lebo Moremme

o.19: Michela Steenkamp, Tlotlang Mokomela, Miandi Steenkamp, Zionne Grobbelaar, Mekayla Koetjie en Onnalenna Motlhale

Sport: hoogtepunte 2021 – Lucresha Nakedi (afwesig tydens foto’s)
Sport: hoogtepunte 2021
Hoërskool Jim Fouché: Lesedi Sebiloane (o/15);  Dimpho Totola (o/15). Brenscha Badenhorst (o/17); Nicolé Taljaard (o/17). Zandré Venter (o/18)  en Shané Griebenow (o/18) is opgeneem in verskeie Vrystaat Netbalspanne.
Sport: hoogtepunte 2021 – Foto Voor Vlnr: Lesedi Sebiloane, Dimpho Totola, Brenscha Badenhorst. Agter vlnr: Nicolé Taljaard, Zandré Venter en Shané Griebenow
Skiet

Laerskool Truida Kestell: Vier skuts van Laerskool Truida Kestell van Bethlehem het geskitter tydens ‘n Jagters- en Wildbewaringsvereniging kompetisie. Die volgende prestasies is behaal:

Rebekah Meyer – o.13: Lugdrukgeweer Randslag .22. Ontvang Goud. Sy kwalifiseer ook vir Vrystaat Streek kleure

Luane Fick – o.13: Veerluggeweer, Lugdrukgeweer Randslag .22. Ontvang Goud. Sy kwalifiseer ook vir Vrystaat Streek Kleure

Lukas Meyer – o.9: Veerluggeweer. Ontvang Goud. Hy kwalifiseer ook vir Vrystaat Streek Kleure

Rickert Schoeman – o.9: Veerluggeweer. Ontvang Goud. Hy kwalifiseer ook vir Vrystaat Streek Kleure

Sport: hoogtepunte 2021
Perdry
Hoërskool Witteberg: Mignon Thomas en Mieke du Plooy van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, is ingesluit in die Vrystaat SAWMGA span.

Mignon, met haar twee twee perde (Yster & Tequila) behaal die hoogste plek in vlak 2. Mieke met haar twee perde (Zilla en Lavodka) behaal die hoogste vlak in die sport in vlak 4. Mieke en Lavodka eindig onder die Top 50 ruiters (12e). Sy is dan ook uitgenooi na die Elite byeenkoms waar sy teen die SAEF- en Internasionale spanne sal meeding. 

Sport: hoogtepunte 2021 – Mignon Thomas en Mieke du Plooy
Atletiek
Hoërskool Fichardtpark: Mianda Nel van Hoërskool Fichardtpark is gekies vir die Vrystaat landloopspan.
Sport: hoogtepunte 2021 Mianda Nel
Krieket
Laerskool Truida Kestell: Andries Rautenbach, Teboho Motloung, Tshepi Mokoena, Awert Viljoen, Rico Schoeman, Theuns Fourie, Fourie Scheepers, Zanru van der Merwe, PJ Strauss, Bernard Saaiman, Mila Oerson, Erhard Barends, Heindré Serfontein, Abi Tshonti en Paul Naudé is die o.11 en o.13 krieketspelers wat ingesluit is in die Thabo Mofutsanyana Krieketspan.
Sport: hoogtepunte 2021 Vlnr: Bo: Andries Rautenbach, Teboho Motloung, Tshepi Mokoena en Awert Viljoen. Onder: Rico Schoeman, Heindré Serfontein, Abi Tshonti en Paul Naudé.
Sport: hoogtepunte 2021 – Vlnr: Bo: PJ Strauss, Bernard Saaiman, Mila Oerson en Erhard Berends. Onder: HeindréSerfontein, Abi Tshonti en Paul Naudé. Onder: Heindré Serfontein, Abi Tshonti en Paul Naudé
Trio Kroonstad: Twaalf seuns krieketspelers van Trio Kroonstad is ingesluit in verskeie Fezile Dabi-spanne.

O.14: Franco de Wet

O.15: Werner Saunderson, Thuto Kekane en Danie Fourie

O.16: Ignus de Wet, CJ Taljaard, Louis Boshoff en BJ Pelser

O.19: Ruben Claassen, Joubert Fourie, Marius Kruger en Hendré Fourie

Sport: hoogtepunte 2021 Foto Voor vlnr: Werner Saunderson, Ignus de Wet, Marius Kruger , Thuto Kekane, Ruben Claassen .
Agter: CJ Taljaard, Franco de Wet, Louis Boshoff, Joubert Fourie, BJ Pelser, Hendré Fourie, Danie Fourie

Read more/ Lees meer: https://schoolsthatrock.co.za

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal