)

Tygerbergse Eisteddfod – Curro Durbanville Junior koor kategoriewenners

Tygerbergse Eisteddfod. 2021 Was vir Curro Durbanville ‘n Jaar vol baie mooi hoogtepunte. Een daarvan was hul Junior koor. Hulle is tydens die Tygerbergse Eisteddfod as kategoriewenners aangewys met hul 95%. Juffrou Jeanne en Anine (begeleier) het wondere met hierdie kinders bereik. Curro is so trots op elke koorleerling.

Die foto’s was tydens een van hul laaste voorbereidings geneem.

Foto’s verskaf

Meer nuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://curro.co.za

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal