)

Boodskappe Matrieks 2021 – Mariné Grobler Hoërskool Oudtshoorn

Boodskappe Matrieks 2021. Matiné Grobler se ma het hierdie besondere boodskap aan haar gerig om dit saam met haar die toekoms in te neem. Mariné is in matriek by Hoërskool Oudtshoorn.

“Ek hoop jy beleef oomblikke wat jou asem wegslaan, die soort wat jou menswees verander. Ek hoop jy reis en besoek plekke wat jou lewe verryk. Ek hoop jy besoek museums, konserte en teaters wat jou diep aanraak en goed laat voel. Ek hoop jy beleef elke dag gewone wonderwerke. Ek hoop jy word omring deur vriende wat jou oplig, bou en aanmoedig om jouself te wees. Ek hoop hulle is altyd daar vir jou. My wens is dat jy voluit sal leef. Daar is soveel om te ervaar in die wêreld en ek hoop jy beleef dit als. Ek hoop jy dans.”

Foto verskaf

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://oudtshoornhighschool.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal