)

Kersboodskap – Vanuit die EHS-hoof se kantoor

Kersboodskap. Met ‘n terugblik op 2021, kan ‘n mens nie anders as om weereens dankbaar re wees vir ‘n geseënde jaar nie.

2021 was gevul met dít waarvoor die Erries bekend is: mooi prestasies, suksesse op akademiese gebied, sportprestasies, ‘n musiekblyspel, geleenthede en mense wat vir mekaar omgee. Ons kan ook nie anders as om vir die Ermelo-gemeenskap dankie te sê nie – nie slegs vir ondersteuning vanjaar nie, maar vir verbintenisse oor baie jare. Ons Beheerliggaam, Errie-ouers en personeel verdien ook ‘n spesiale word van dank.

Met die aanbreek van die einde van ‘n skooljaar, is dit vanselfsprekend om vir ‘n oomblik stil te staan en bewus te word van die wonder van Kersfees. Mag ons almal, soos die Wyse manne van ouds, na die Bron van Lig gelei word.

‘n Gelukkige Kersfees vir almal. Mag die Vader elkeen opreg seën.

Errie-groete

SP Grobler

Skolenuus:

https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal