)

Royal Schools-eksamen – Oranje se Bea de Klerk presteer

Royal Schools-eksamen. Bea de Klerk, ’n graad 11-leerder van Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein, het pas twee snitte, ‘Le Charmé’ en ‘The Time of Snow’ opgeneem. Sy het vanjaar 87% behaal in die Royal Schools-eksamen en is genooi om te sing in die High Scorers Concert vir leerders wat die hoogste punte in die Vrystaat en Noord-Kaap behaal het.

Bea neem vakmusiek by die skool en solosang by Werner Stander.

Foto verskaf

Meer skolenuus:

https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjemeisies.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal