O.15 Sewes Rugby. Norté Mintoor, graad 9 in Hoërskool Bredasdorp, het op Saterdag, 16 Oktober, vir die Boland 0.15 Sewes rugbyspan teen onder andere SWD en WP gespeel. Die Bolandspan het in twee opwindende wedstryde hierdie spanne geklop.
Baie geluk!
Meer skolenuus: