)

Matrieks groet – Hoërskool Waterkloof stuur matrieks die wêreld in

Matrieks groet. Matrieks van 2021, wees gegroet! Die matrieks het vanoggend hul laaste groot eksamenvraestel, Afrikaans Vraestel 3, geskryf.

Met die skryf van hul laaste groot vraestel mag die matrieks in gewone klere kom skryf indien hullle hul skoolklere vir die Klofie-klerekas skenk. Die Klofie-klerekas het sakke vol klere ontvang!

Matrieks, geniet die nuwe fase van julle lewe!

Foto’s verskaf

Lees meer skolenuus:

https://schoolsthatrock.co.za

https://www.klofies.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal