)

Afrika Streek 5-Jeugspele – Vier leerders van Oranje Meisieskool gekies

Afrika Streek 5-Jeugspele. Vier leerders van die Hoër Meisieskool Oranje, Bloemfontein, Germarie Spershott, Johani van Tonder, Karla Victor en Liné Greyling is vir die Suid-Afrikaanse span na Afrika se Streek 5-Jeugspele gekies. Dit vind vanaf 3 tot 12 Desember in Lesotho plaas.

Germarie Spershott (400 m-hekkies) en Johani van Tonder (driesprong) is in die atletiekspan. Karla is in die netbalspan en Liné gaan vir die tennispan speel. Karla (16 jaar oud) en Liné (17) is albei die jongste lede in hul sportsoort.

Foto verskaf

Lees meer oor Oranje:

https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjemeisies.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal