)

Gouties Toekennings – Hoërskool Goudveld beloon leerders met spesiale toekennings vir 2021

Gouties Toekennings. Hoërskool Goudveld van Welkom het hul leerders beloon met spesiale toekennings vir 2021.

Gouties Toekennings is as volg uitgedeel:

Die Junior Sportvrou van die Jaar is behaal deur Tyla Wasmuth.

Hloni Mokotjo behaal die Junior Sportman van die Jaar.

Senior Sportvrou van die Jaar gaan aan Mine de Klerk.

Vlnr: Corne Uys, Leone Ferreira, Elme Scott en Marli Louw

Corne Uys stap weg as die Senior Sportman van die jaar.

Toekenning vir Kultuur word behaal deur Leone Ferreira.

Elme Scott ontvang die Toekenning vir Akademie en Sport.

Die Toekenning vir Akademie en Kultuur word deur Marli Louw behaal.

Vlnr: Joane Hearn, Bianca Kellerman en Elme Scott

Joane Hearn kry die Toekenning vir Sport buite skoolverband.

Bianca Kellerman verdien die Toekenning vir Modelleerder.

Die Dux leerling van die Jaar word deur Elme Scott behaal.

Meer oor Hoërskool Goudveld:

https://schoolsthatrock.co.za

http://www.gouties.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal