)

Rugby 7’s – Landboudal Boere se 7’s presteer in Upington

Rugby 7’s. Baie geluk aan die 7’s Rugbyspanne van Hoër Landbouskool Landboudal van Jacobsdal. Hierdie spanne het in Upington teen verkeie spanne gespeel. Die spanne van Landboudal het baie goed gevaar.

O/17 A Wen die toernooi en Vuyani Moore ontvang die trofee vir die beste speler van die toernooi.

O/15 A Verloor in die finaal teen Duineveld. Hulle eindig tweede in die toernooi.

O/14 A Verloor in die finaal teen Duineveld. Hulle eindig ook tweede in die toernooi.

Welgedaan, manne!

Lees meer oor Landboudal:

https://schoolsthatrock.co.za

https://www.landboudal.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal