)

OR Tambo swemspanne – Afrikaanse Hoër Meisieskool presteer

OR Tambo swemspanne.

Vier Affies swemmers, Lea Simpson, Nqobile Tshabalala, Mareen van der Merwe en Aimy Engelbrecht was gekies vir die OR Tambo swemspanne. Hulle het die volgende prestasies behaal:

Lea Simpson swem agt medaljes los. Sewe goud en een silwer.

Nqobile Tshabalala swem vier medaljes los. Drie silwer en een brons.

Mareen van der Merwe swem een goue medalje, twee silwer en drie brons medaljes los.

Aimy Engelbrecht behaal twee goue en drie silwer medaljes.

Geluk julle vier, julle maak Affies trots!

Lees meer oor Affies:

https://schoolsthatrock.co.za

https://ahmp.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal