)

“Talent Africa” – Melita Steyn van Laerskool Stulting verower goud

Talent Africa“. Melita Steyn is ‘n Gr.6 leerder van Laerskool Stulting in Humansdorp. Sy het aan die nasionale rondte van die “Talent Africa” kompetisie deelgeneem. Tussen drieduisend ses en dertig deelnemers het sy goud in “Acting Comedy” verower. Melita behaal ook goud in “Acting Dramatic”. Sy ontvang ook silwer vir Eisstedfod gedramatiseerde poësie. 

Melita het gekwalifiseer om deel te neem aan die “Stars of the Universe International Finals”. Sy ontvang ook haar Provinsiale klere, wat aangebied is deur die “Federation of Performing Arts SA”.

Stulting is baie trots op hierdie talentvolle dogter en wens haar alle sukses toe vir n blink toekoms op die verhoog!

Melita Steyn
Melita Steyn

Meer oor Laerskool Stulting:

https://schoolsthatrock.co.za

https://www.stulting.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal