)

OP Tennisproewe – Laerskool Stulting leerders presteer

OP Tennisproewe. Vier van Laerskool Stulting, Humansdorp, se leerders, Elandré van Loggerenberg, Reghardt Conradie, Lianca Rose en Naruschka Conradie het Sarah Baartman verteenwoordig by die o/14 OP Tennisproewe.

Tydens hierdie proewe is verskeie wedstryde gespeel waarna die top-8 seuns en top-8 dogters met die hoogste punte aangewys het.  Al vier leerders van Stulting het die top-8 bereik.  Daarna is uitklop-rondtes gespeel wat die top vier in elke groep bepaal het.  Verdere wedstryde is gehou om die ranglys van die top vier, plus twee reserwe spelers, te bepaal.  Elandré van Loggerenberg is as tweede gekeurde seun aangewys en Lianca Rosé het sesde geeїndig as 2de reserwe in die dogtersspan. Hierdie jaar het Elandré nie net OP-klere vir o/13 tennis behaal nie, maar ook vir o/14 tennis.  Dit wil gedoen wees!

Die top 4 seuns en meisies sal in Desember aan die Summer Games in Gauteng deelneem. 

Baie geluk aan die leerders met hul pragtige prestasies.

OP Tennisproewe VLNR: Naruschka Conradie, Lianca Rose, Elandré van Loggerenberg en Reghardt Conradie

Foto’s verskaf

Lees meer oor Stulting:

https://schoolsthatrock.co.za

https://www.stulting.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal