Willem Postma Hoofleiers. Primêre Skool Willem Postma van Bloemfontein het met trots hul Hoofleiers vir 2022 bekend gemaak. Baie geluk aan hierdie vier Possies.
Hoofseun: WD Oosthuizen, Hoofdogter: Roné Strydom, Onderhoofdogter: Mienka de Kock en Onderhoofseun is Janré Bornman.
Mag julle ‘n geseënde termyn hê.
Lees meer oor Possies:
https://www.willempostma.co.za/
Become a Sponsor








