)

Junior Rugby – Junior Errie-Arende geniet rugby wedstryd

Junior Rugby. Die Junior Errie-Arende van Hoërskool Ermelo, het Saterdag 30 Oktober teen ‘n o/13 Klub van Pretoria gespeel. Die Errie-Arende het met hierdie wedstryd vir die laaste keer Junior rugby kaalvoet gespeel.

Hoërskool Ermelo het vir die o/13’s die wedstryd gereël. ‘n Goeie gees het onder die spelers geheers. Al was dit hulle laaste kaalvoet wedstryd, het hulle dit terdeë geniet!

Erries is baie opgewonde om die Junior Errie-Arende in 2022 te verwelkom. Hier is ‘n geleentheid vir die spelers om ‘n goeie rugbyseisoen te kom aanpak!

Luan Greyling in aksie

Lees meer oor Hoërskool Ermelo:

https://schoolsthatrock.co.za

https://www.erries.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal