)

Top 10 Atletiek Oakdale – span presteer by skolebyeenkoms

Top 10 Atletiek Oakdale. Die atletiekspan van Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal het Saterdag, 30 Oktober, op Moorreesburg, aan die Top 10 skolebyeenkoms deelgeneem en uitstekend gevaar. Oakdale het teen twee-en-dertig skole meegeding, ʼn algehele derde plek behaal en eerste in die seuns-afdeling geëindig. Vier-en-twintig medaljes is tydens die byeenkoms verwerf: sewe goud, sewe silwer en tien brons.

Righardt Stander het met ‘n afstand van 55,85m die rekord in diskusgooi seuns 17 jaar laat spat, terwyl Wayne Ganniwa se vertoning in die 800m seuns 14 jaar gesorg het vir ‘n nuwe rekord.

Bulle, julle maak Oakdale trots!

Foto’s verskaf

Lees meer oor Oakdale: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.oakdale.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal