)

SA Tennisspan – Liné Greyling van Oranje in SA o.20-tennisspan

SA Tennisspan. Liné Greyling van Hoër Meisieskool Oranje is as 17-jarige vir die Suid-Afrikaanse o.20-tennisspan gekies. SA se Tennisspan span gaan vanaf 3 Desember in Lesotho op Afrika se Streek 5-Jeugspele meeding.

Die Spele word tweejaarliks aangebied. Die Suid-Afrikaanse tennissspan bestaan uit vier mans en vier vroue. Dit sal die vierde maal wees wat Liné, Oranje se tenniskaptein, in 2021 en 2022, haar land verteenwoordig.

Baie geluk, Liné!

Foto verskaf

Lees meer oor Oranje:

https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjemeisies.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal