Nasionale Vrystaat Platteland krieketspan. Hoërskool Witteberg in Bethlehem lewer twee kranige krieketspelers op.
Hoërskool Witteberg is baie trots op Lesego Mosikidi. Hy is gekies vir die 0/17-A Nasionale Vrystaat Platteland krieketspan.
Johan Vorster is gekies vir die 0/15-Vrystaat krieketspan.
Baie geluk!!
Lees meer oor Hoërskool Witteberg:
https://www.witteberghs.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








