)

Gert Sibande Netbal – Drie spanne van Hoërskool Ermelo in liga wedstryde

Gert Sibande Netbal. Drie van Hoërskool Ermelo se Fast Five-netbalspanne het Donderdag, 21 Oktober, aan vanjaar se ligawedstryde te Standerton deelgeneem. Die dogters het hierdie formaat van netbal terdeë geniet en terselfdertyd hulle vaardighede opgeskerp ter voorbereiding van die 2022-netbalseisoen.

Die Erries se o/17A-span eindig as liga-naaswenners en die o/15A’s behaal die derde plek in Gert Sibande. Beide spanne dring deur na die Mpumalanga-kampioenskap wat op 28 Oktober te Middelburg plaasvind.

Gert Sibande Netbal: Hayley van der Walt in aksie

Baie geluk aan elke netbaldogter en sterkte met die wedstryde wat voorlê.

Foto’s verskaf

Lees meer oor Erries:

https://schoolsthatrock.co.za

https://www.erries.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal